This is part II of Paul & Madelein’s wedding, which was co-ordinated by Rozanne from Aleit and held at La Motte.
- Had some fun for this “old-look” photo
Award winning,Celebrity and international destination Wedding Photography
- Stunning foto's, beautiful Bruid!! Vreeslike mooi troue!! x
- Wow dis SO MOOI!!! Ek kry skoon weer trane in my oe. Baie baie dankie Jean-Pierre, hulle lyk amazing!
- Fantastic!!!! As always...
- Spesiale oomblikke soos pêrels in 'n string vasgevang! Elkeen perfek en presies soos ons dit onthou.
- Lindoooooooo!!! Maravilhoso!!! Parabens seu trabalho e uma obra de arte... Abs! Ana Paula Guerra
- Baie spesiale sprokie-storieboek van die fees! Dit is baie spesiaal. Hoop julle kyk oor en oor daarna en dat julle lekker herinneringe het. Liefde Lizette du Plessis
- Lovely set of images Jean-Pierre, as always
- Jean-Pierre, ek is absoluut mal oor jou werk! Hierdie is weereens 'n stunning set. Jou black & whites is awesome verby, ek kan my verkyk daaraan!
by admin
show hide 8 comments
link to this post email a friend